Boer-e-Nooi Ontwerp Studio is ’n Klerevervaardigingsmaatskappy.

Hier word op verskillende maniere uiting gegee aan ontwerp, kreatiwiteit en produktiwiteit.

Ons glo in werkskepping, die bemagtiging van vroue en om goeie gehalte produkte en dienste aan ons kliënte te verskaf.

Boer-e-Nooi is eg Suid-Afrikaans met 'n hele kaboedel Trots Afrikaanse Handelsmerke.

20250328_133711
20250604_111135
Slide3
0