Description
Hierdie is beslis een van die mees veelsydigste kledingstukke in jou kas!
Dit verfraai enige vaal uitrusting en hou jou lekker warm in die Winter.
Die Snoods is ook beter bekend as die ‘Infinity Scarf’ wat om en om jou nek gedraai word.
Die praktiese bonus is, daar hang geen los punte wat moontlik in jou kos of werkspasie kan sleep nie.
















Reviews
There are no reviews yet.